Maak hoofkeuseskerm oop

Pilanesberg Nasionale Park is noord van die groot dorp Rustenburg in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika geleë. Dit lê in die oorgangsone tussen die droë Kalahari en die Laeveld en het diere wat in albei streke tuis is. Dit beskik oor die Groot vyf, asook bastergemsbokke, basterhartbeeste en meer as 360 voëlspesies. Die park is geleë in 'n ou vulkaankrater wat 1,2 miljard jaar gelede gevorm is.[2]

Pilanesberg Nasionale Park
Pilanesberg National Park.jpg
Land Suid-Afrika
Provinsie Noordwes
Naaste dorp Bojanala, Rustenburg
Ligging van Pilanesberg Nasionale Park op 'n kaart (Noord-Wes)
Pilanesberg Nasionale Park
Pilanesberg Nasionale Park
Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O / -25.24500; 27.08917Koördinate: 25°14′42″S 27°5′21″O / 25.24500°S 27.08917°O / -25.24500; 27.08917
Oppervlak 55 000 ha
Openingsjaar 1979[1]
Bestuursliggaam SANParke
Webblad Pilanesberg Nasionale Park

FotogaleryWysig

VerwysingsWysig

  1. Pilanesberg National Park. www.pilanesbergnationalpark.org. URL besoek op 8 Mei 2019.
  2. Pilanesberg Nasionale Park.