Maak hoofkeuseskerm oop

Die Rooibekvuurvinkie (Lagonosticta senegala) is 'n algemene standvoël en plaaslike nomade in halfdorre boomveld, veral naby water en tuine. Die voël is 11 cm groot en weeg 8 - 13 gram. Die voël is die broeigasheer vir die Staalblouvinkie. In Engels staan die voël bekend as die Red-billed Firefinch.

Rooibekvuurvinkie
Mannetjie in Senegal
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Estrildidae
Genus: Lagonosticta
Spesie: L. senegala
Binomiale naam
Lagonosticta senegala
(Linnaeus, 1766)
Wyfie in Etiopië.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Lagonosticta senegala". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.