Ringnekstrandkiewiet

Die Ringnekstrandkiewiet (Charadrius hiaticula) is 'n voël en algemene somerbesoeker aan Suid-Afrika se kus en binnelandse watermassas. Party oorwinter in Suid-Afrika. Die voël word 18 – 20 cm groot en weeg 45 - 70 gram met 'n vlerkspan van 50 cm. In Engels staan die voël bekend as Common ringed plover. Die streeksbevolking is ongeveer 10 000 voëls.

Ringnekstrandkiewiet
Charadrius hiaticula tundrae Varanger.jpg
Volwassene
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Subklas:
Infraklas:
Superorde:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. hiaticula
Binomiale naam
Charadrius hiaticula

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

Wikispecies het meer inligting oor: Charadrius hiaticula

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Charadrius hiaticula". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.AS1-onderhoud: ref=harv (link)