Gestreepte pylstormvoël
(Aangestuur vanaf Calonectris leucomelas)
Die Gestreepte pylstormvoël (Calonectris leucomelas) is 'n stormvoël wat seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 45 – 48 cm groot en weeg 450 - 580 g met 'n vlerkspan van 108 - 124 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Streaked shearwater. Die voël broei op eilande in die noordwestelike Stille Oseaan.
Gestreepte pylstormvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. leucomelas
|
Binomiale naam | |
Calonectris leucomelas Temminck, 1835
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Calonectris leucomelas. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7