Calonectris
Calonectris is 'n genus van voëls in die familie van stormvoëls (Procellariidae). Die genus omvat drie spesies.[1] Spesies in die genus het 'n betreklik lang tarsus (40 cm) met 'n taamlik kort, gekromde snawel. Die vlerkbene is afgerond.
Calonectris | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Calonectris |
Spesies | |
Calonectris leucomelas |
Spesies
wysig- Calonectris borealis
- Calonectris diomedea - (Geelbekpylstormvoël)
- Calonectris edwardsii
- Calonectris leucomelas - (Gestreepte pylstormvoël)
Twee prehistoriese spesies, Calonectris krantzi van die vroeë plioseen en Calonectris wingatei van die middel pleistoseen, is al vanaf fossiele beskryf.