Stormvoëls en pylstormvoëls

Stormvoëls en pylstormvoëls (Procellariidae) is 'n familie van voëls uit die orde van stormvoëlagtiges (Procellariiformes). Die familie het 86 spesies.[2]

Procellariidae
'n Seeduifstormvoël (Daption capense).
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Procellariidae

Leach, 1820[1]
Genera

Macronectes
Fulmarus
Thalassoica
Daption
Pagodroma
Halobaena
Pachyptila
Procellaria
Bulweria
Calonectris
Puffinus
Pseudobulweria
Lugensa
Pterodroma

Taksonomie

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Procellariidae

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. Brands, Sheila (14 Augustus 2008). "Systema Naturae 2000 / Classification — Superfamily Procellarioidea". Project: The Taxonomicon. Besoek op 12 Februarie 2009.
  2. Gill, F., Wright, M. & Donsker, D. (2010). IOC World Bird Names (weergawe 2.6). (en)