Maak hoofkeuseskerm oop

Die swarthelmlaksman (Prionops retzii) is 'n algemene standvoël in boomveld, insluitend miombo en oewerbos. Hulle bly in groepe van 5 - 6 voëls, vorm gemengde groepe met helmlaksmanne en sluit ook by gemengde voëlgroepe aan.

Swarthelmlaksman
Flickr - Rainbirder - Retz's Helmet-Shrike (Prionops retzii).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. retzii
Binomiale naam
Prionops retzii
Wahlberg, 1856

Die voël is 22 cm groot en weeg 44 gram. In Engels staan die voël bekend as die Retz's helmetshrike.

Die dikbekkoekoek, 'n broeiparasiet, gebruik hierdie voël as broeigasheer vir sy kleintjies.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Prionops retzii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.