Rooibekeend
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Anas erythrorhyncha)
Die rooibekeend (Anas erythrorhyncha) is 'n baie algemene standvoël in Suidelike Afrika.
Rooibekeend | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. erythrorhyncha
|
Binomiale naam | |
Anas erythrorhyncha |
Identifikasie
wysig'n Betreklik klein eendjie van 43–48 cm. Dit is 'n bruin eend met 'n donker area bo op die kop en 'n prominente rooi swawel. Die wit wang is nog 'n kenmerk waaraan dit uitgeken kan word.
Habitat
wysigGee voorkeur aan vlak, opdroënde vleie. Hulle vorm graag swerms naby vars water.
Dieet
wysigDieet bestaan hoofsaaklik uit waterplante, insekte, paddas en vissies.
Verspreiding
wysigVerspreid oor die meeste dele van Suidelike-Afrika. Die eendsoort word, net soos die geelbekeend, van die Kaap tot in Abessinië aangetref, maar is veral volop in die Karoo.
Broeigewoontes
wysigDie nes is altyd naby die water en uitgevoer met dons.
Ander name
wysig- Engelse naam: Red-billed Teal
- Wetenskaplike naam: Anas erythrorhyncha
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- KENNIS, vol 14, 1980, bl. 2898-2899, ISBN 0 7981 0836 3