Kaapse kwarteltjie
(Aangestuur vanaf Turnix hottentottus)
Die Kaapse kwarteltjie (Turnix hottentottus) is 'n endemiese, standvoël wat aan die suidkus van Suid-Afrika voorkom. Die voëltjie is 14–15 cm lank en weeg 40-60 gram en staan in Engels as Hottentottus Buttonquail bekend.
Kaapse kwarteltjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. hottentottus
|
Binomiale naam | |
Turnix hottentottus Temminck, 1815
|
Die voëltjie leef in fynbos en strandveld op plekke wat oorheers word deur Restio-riete.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1