Gryskopmossie
Die gryskopmossie (Passer diffusus) is 'n algemene standvoël in boomveld en ander gebiede met bome. Hulle kom ook in tuine voor maar vermy gewoonlik stads- en dorpsgebiede. Hulle maak nes in 'n gat in 'n boom, paal of gebou; ook die ou neste van ander voëls. Die voël word 15 cm groot en weeg 20 - 30 gram. In Engels staan die voël bekend as die Southern grey-headed sparrow.
Gryskopmossie | |
---|---|
Nie-broeiende gryskopmossie in Pietermaritzburg, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Passeridae |
Genus: | Passer |
Spesie: | P. diffusus
|
Binomiale naam | |
Passer diffusus (Smith, 1836)
|
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Passer diffusus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 5 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gryskopmossie.