Driebanddrawwertjie
Die Driebanddrawwertjie (Rhinoptilus cinctus) is 'n voëlspesie in die Glareolidae-familie. Dit word in Angola, Botswana, Ethiopië, Kenia, Namibië, Rwanda, Somalië, Suid-Afrika, Soedan, Tanzanië, Uganda, Zambië en Zimbabwe aangetref.[1]
Driebanddrawwertjie | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | R. cinctus
|
Binomiale naam | |
Rhinoptilus cinctus (Heuglin, 1863)
|
Hierdie drawwertjie is gewoonlik enkellopend of in pare in grasveld met baie bome, en doringveld in droër gebiede.[2]
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International 2004. Rhinoptilus cinctus[dooie skakel]. 2006 IUCN Red List of Threatened Species. Besoek op 28 Julie 2007.
- ↑ Newmans's Birds of Southern Africa, 7th Edition, 2000, ISBN 1-86872-494-8.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Driebanddrawwertjie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Driebanddrawwertjie