Maak hoofkeuseskerm oop

Die swartkopkleinjantjie (Apalis melanocephala) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat leef in die blaredak van laagland- en rivierbos; veral waar daar verstrengelde rankplante is. Die voël is 13 cm groot en weeg 9 gram en kom voor in sentraal Mosambiek. In Engels staan die voël bekend as die Black-headed Apalis.

Swartkopkleinjantjie
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Cisticolidae
Genus: Apalis
Spesie: A. melanocephala
Binomiale naam
Apalis melanocephala
(Fischer & Reichenow, 1884)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Apalis melanocephala". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.