Maak hoofkeuseskerm oop

Rooirugstreepkoppie

voëlspesie
(Aangestuur vanaf Emberiza flaviventris)

Die Rooirugstreepkoppie (Emberiza flaviventris) is 'n algemene standvoël in boomveld en vogtige savanne. Die voël is 15 cm groot en weeg 15 tot 22 gram. In Engels staan die voël as die Golden-breasted Bunting bekend.

Rooirugstreepkoppie
In Hluhluwe-Imfolozipark, Suid-Afrika
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Emberizidae
Genus: Emberiza
Spesie: E. flaviventris
Binomiale naam
Emberiza flaviventris
Stephens, 1815
'n Jong rooirugstreepkoppie in Namibië.

Inhoud

SubspesiesWysig

Daar is drie subspesies:

  • E. f. flaviventris, kom van die Kaapprovinsie tot suidelike Soedan voor.
  • E. f. flavigaster kom in 'n smal strook oor die rant van die Sahara voor.
  • E. f. princeps kom in suidelike Angola en Namibië voor.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Emberiza flaviventris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.