Gevlekte heuningwyser

(Aangestuur vanaf Indicator variegatus)

Die gevlekte heuningwyser (Indicator variegatus) is 'n skaars tot gelokaliseerde redelik algemene standvoël van woude, digte boomveld en valleibosveld. Die voël is 19 cm groot en weeg 40 - 55 gram. In Engels staan die voël bekend as Scaly-throated Honeyguide.

Gevlekte heuningwyser
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
I. variegatus
Binomiale naam
Indicator variegatus
Lesson, 1830

Geluid

wysig

'n Insekagtige, buiksprekende tril trrrrrr wat aan die einde styg, herhaal met 1-2 minute intervalle. Dieselfde roepplek word vir maande of jare gebruik.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Indicator variegatus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)