Witborsjakkalsvoël
Die witborsjakkalsvoël (Buteo augur) is 'n redelike algemene standvoël wat hoofsaaklik in Zimbabwe en Namibië voorkom. Die voël is 55 – 60 cm groot en weeg 900 – 1 300 g en vang meestal soogdiertjies, reptiele en voëls. In Engels staan die voël bekend as Augur Buzzard.
Witborsjakkalsvoël | |
---|---|
'n Donker geskakeerde Witborsjakkalsvoël (B. augur) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. augur
|
Binomiale naam | |
Buteo augur (Rüppell, 1836)
|
Fotogalery
wysig-
Witborsjakkalsvoël in 'n boom by Lake Manyara in Tanzanië.
-
'n Witborsjakkalsvoël in vlug naby Kisoro, Uganda.
-
Witborsjakkalsvoël in Tanzanië
-
In die Carolina Raptor Center
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Buteo augur". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)