Brilwewer

(Aangestuur vanaf Ploceus ocularis)

Die brilwewer (Ploceus ocularis) is 'n algemene standvoël van woudrand, vogtige boomveld, ruigtes en tuine. Hulle kom gewoonlik in pare voor en broei alleen in 'n fyngeweefde nes met 'n lang ingangstonnel. Die voël word 15 cm groot, weeg 27 - 32 gram en is monogaam. In Engels staan die voël bekend as die Spectacled weaver.

Brilwewer
Mannetjie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Wyfie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. ocularis
Binomiale naam
Ploceus ocularis
Smith, 1839
'n Brilwewer in Durban, Suid-Afrika.

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Ploceus ocularis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)