Maak hoofkeuseskerm oop

Die Driebandstrandkiewiet (Charadrius tricollaris) is 'n algemene standvoël en kom wydverspreid oor Suider-Afrika voor. Die voël is 18 cm groot en weeg 28 - 45 gram met 'n vlerkspan van 46 cm. Die streekbevolking is ongeveer 25 000. In Engels staan die voël bekend as Three-banded Plover.

Driebandstrandkiewiet
Charadrius tricollaris -near Sand River Selous, Selous Game Reserve, Tanzania-8.jpg
'n Driebandstrandkiewiet in die Selous-wildreservaat in Tanzanië.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. tricollaris
Binomiale naam
Charadrius tricollaris
Vieillot, 1818

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Charadrius tricollaris". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 July 2012.