Withalsvlieëvanger

Die withalsvlieëvanger (Ficedula albicollis) is 'n seldsame Palearktiese-broeiende trekvoël na boomveld, veral miombobome. Hulle kom een-een voor. Die voël is 13 cm groot en weeg 12 gram. In Engels staan die voël bekend as die Collared Flycatcher.

Withalsvlieëvanger
Volwasse mannetjie
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
F. albicollis
Binomiale naam
Ficedula albicollis
(Temminck, 1815)

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Ficedula albicollis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)

Eksterne skakels

wysig