Brilmalgas
(Aangestuur vanaf Sula dactylatra)
Die brilmalgas (Sula dactylatra) is 'n voël en 'n seldsame swerwer aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is groot en wit met goue oë en 'n klein swart masker. Die voël is 80 – 90 cm groot en weeg 1,8 - 2,4 kg met 'n vlerkspan van 1,5 - 1,6 meter.
Brilmalgas | |
---|---|
Brilmalgas (S. d. personata) met kuiken in die agtergrond | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | S. dactylatra
|
Binomiale naam | |
Sula dactylatra (Lesson, 1831)
| |
Subspesies | |
Sien teks. |
Die voël is nog net tweekeer opgeteken in Suid-Afrika. Hulle broei gewoonlik op tropiese eilande van die Rooisee tot by Tanzanië. In Engels staan die voël bekend as die Masked booby.
Sistematiese klassifikasie
wysigSulidae (malgasse) |
| ||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Sula dactylatra. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Sula dactylatra". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)