Maak hoofkeuseskerm oop

Die Wolnekooievaar (Ciconia episcopus) is 'n skaars standvoël wat voorkom in KwaZulu-Natal, Mosambiek, Zimbabwe en noord Botswana. Die voël is 80 – 90 cm groot en weeg 1.6 - 1.9 kg. Hulle kom dikwels voor by watermassas en langs riviere en strome. In Engels staan die voël bekend as Woolly-necked Stork.

Wolnekooievaar
Wolnekooievaar in Indië.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Ciconiiformes
Familie: Ciconiidae
Genus: Ciconia
Spesie: C. episcopus
Binomiale naam
Ciconia episcopus
Boddaert, 1783

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Ciconia episcopus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.