Kleinbruinsterretjie
(Aangestuur vanaf Anous tenuirostris)
Die Kleinbruinsterretjie (Anous tenuirostris) is 'n voël en seldsame swerwer aan die kus langs Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Die voël is 30 – 34 cm lank, 90 - 120 g groot met 'n vlerkspan van 70 – 75 cm. In Engels staan die voël bekend as die Little Noddy.
Kleinbruinsterretjie Kleinbruinseeswael | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. tenuirostris
|
Binomiale naam | |
Anous tenuirostris (Temminck, 1823)
|
Fotogalery
wysigSien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Anous tenuirostris. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anous tenuirostris". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)