Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bruinwipstert (Cercotrichas signata) is 'n standvoël wat voorkom aan die ooskus en onmiddellike binneland van Suider-Afrika vanaf Port Elizabeth tot by Maputo. In Engels staan die voël bekend as die Brown scrub robin.

Bruinwipstert
Cercotrichas signata tongensis, volwassene, St Lucia, Birding Weto, a.jpg
Volwassene in St. Lucia
Brown Scrub-robin (Erythropygia signata).jpg
Jongvoël in Mkhuze-wildreservaat
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. signata
Binomiale naam
Cercotrichas signata
(Sundevall, 1850)
Sinonieme

Erythropygia signata

VoorkomsWysig

Die voël word 16–18 cm lank en weeg 33-42 gram. Die voël is donkergrys aan die rugkant.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Erythropygia signata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.