Gewone lepelaar

(Aangestuur vanaf Platalea leucorodia)

Die Gewone lepelaar (Platalea leucorodia) is 'n voëls in die familie van ibisse en lepelaars (Threskiornithidae). Hierdie voëls is heeltemal wit en word ongeveer 80 tot 93 cm lank. Die verlengde kopvere vorm 'n bosagtige kuif. Hulle kan aan hulle swart, spatelvormige snawels met die geel voorpunt uitgeken word. In Engels staan die voël as die Common Spoonbill bekend .

Gewone lepelaar
Loeffler.jpg
'n Lepelaar in die Neurenberg-dieretuin.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
P. leucorodia
Binomiale naam
Platalea leucorodia
Linnaeus, 1758
Platalea leucorodia.PNG
Verspreiding van die Gewone lepelaar in Europa.

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig