Gryskopvisvanger
(Aangestuur vanaf Halcyon leucocephala)
Die Gryskopvisvanger is 'n Suid-Afrikaanse standvoël.
Gryskopvisvanger | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. leucocephala
|
Binomiale naam | |
Halcyon leucocephala |
Identifikasie
wysigLengte 20 cm. Die grys kop en kastaiingbruin pens is diagnosties. Die voëltjie word onderskei van die bruinkopvisvanger deur die afwesigheid van strepe op die kop en sye. Die soortgelyke manglietvisvanger het 'n swaarder rooi snawel en is sonder die bruin pens.
Habitat
wysigGemengde doringveld en miombo-boswêreld.
Verspreiding
wysigNie-algemene somerbesoeker aan die noordelike dele van die streek.
Geluid
wysig'n Harde 'tjeeoo tjeeoo weetjo-trrrrr'.
Ander name
wysig- Engelse naam: Grey-headed kingfisher of Greyhooded kingfisher
- Wetenskaplike naam: Halcyon leucocephala
Sien ook
wysigBronnelys
wysig- Sinclair, Ian: Veldgids tot die Voëls van Suider-Afrika. 2de uitgawe. Struik Uitgewers.