Witrugaasvoël
Breeding
Die witrugaasvoël (Gyps africanus) is 'n groot roofvoël wat algemeen is in savannes. Dit is kleiner as die kransaasvoël. Die volwassse voël se lyf en vlerkdekvere wissel van dofgeel tot bruin, afwisselend gestreep en donkerder as die kransaasvoël s'n. Die grootbovlerkdekvere het nie donker kolle nie. Die wit rug is kenmerkend.
Witrugaasvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | G. africanus
|
Binomiale naam | |
Gyps africanus Salvadori, 1865
|
Die voël is 90 tot 100 cm groot, weeg 4,6 tot 6,6 kg en het 'n vlerkspan van 2,1 tot 2,3 meter.
Ander name
wysig- Nederlands: Witruggier
- Engels: (African) White-backed Vulture
- Duits: Weißrückengeier
- Wetenskaplike naam: Gyps africanus
Fotogalery
wysig-
'n Eier van die witrugaasvoël.
-
'n Groep witrugaasvoëls rus op 'n dooie boom naby die Kwandorivier in Chobe Nasionale Park, Botswana.
-
'n Witrugaasvoël in die Miami-dieretuin.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Witrugaasvoël.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Witrugaasvoël