Witvlerkflap
Voëlspesie
(Aangestuur vanaf Euplectes albonotatus)
Die Witvlerkflap (Euplectes albonotatus) is 'n voël wat voorkom in KwaZulu-Natal, Vrystaat, Gauteng, Mpumalanga, Limpopo, noord Botswana en Zimbabwe. In Engels staan die vis bekend as die White-winged Widowbird.
Witvlerkflap | |
---|---|
In die Pilanesberg Nasionale Park, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. albonotatus
|
Binomiale naam | |
Euplectes albonotatus (Cassin, 1848)
|
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Euplectes albonotatus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1