Huiskraai

(Aangestuur vanaf Corvus splendens)

Die huiskraai is standvoël uit Asië wat na Afrika uitgevoer is en oor die algemeen gelokaliseerd geraak het.

Huiskraai
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. splendens
Binomiale naam
Corvus splendens
Vieillot, 1817
Verspreiding van die huiskraai
Eudynamys scolopaceus + Corvus splendens

Identifikasie

wysig

Dit het geen wit in sy veredrag nie. Kleiner as die Swartkraai, met 'n grys agterkop, mantel en bors. Die voël het 'n gemiddelde lengte van 43 cm.

Habitat

wysig

Is geheel en al van die mens afhanklik.

Verspreiding

wysig

Oorspronklik te vinde in Indië, Pakistan, Sri Lanka, Maldive- en Lakkadive-eilande, Suidwes Thailand, suidelike kusstreke van Iran.

Ook ingevoer na Oos-Afrika in die omgewing van Zanzibar, Port Sudan, Maputo, Inhaca-eiland, Durban en Oos-Londen. Dit word ook in Kaapstad en Rotterdam aangetref.

Geluid

wysig

Uiter 'n skril "kwaa, kwaa".

Ander name

wysig
  • Wetenskaplike naam: Corvus splendens

Sien ook

wysig

Bronnelys

wysig