Maak hoofkeuseskerm oop

Die langstertlaksman (Corvinella melanoleuca) is 'n algemene standvoël van doringboomsavanne met kort gras. Hulle kom in pare of meer dikwels in groepe voor van 4 - 12 voëls.

Langstertlaksman
'n Langstertlaksman in Limpopo, Suid-Afrika.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Laniidae
Genus: Urolestes
Cabanis, 1850
Spesie: U. melanoleucus
Binomiale naam
Urolestes melanoleucus
(Jardine, 1831)
Sinonieme

Corvinella melanoleuca

Die voël is 40 – 50 cm groot (insluitende die stert) en weeg 60 - 95 gram. In Engels staan die voël bekend as die Magpie shrike.

Twee langstertlaksmanne in die Serengeti Nasionale Park, Tanzanië.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Urolestes melanoleucus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.