Kaapse kapokvoël
(Aangestuur vanaf Anthoscopus minutus)
Die Kaapse kapokvoël (Anthoscopus minutus) is 'n amper-endemiese en algemene standvoël in fynbos, Karoobossieveld, halfwoestyn en dorre savanne. Hulle kom gewoonlik in groepies voor. Die voël is 8–10 cm groot en weeg 7–9 gram, wat dit die tweede kleinste voëltjie in Afrika maak. In Engels staan die voël bekend as die Cape penduline tit.
Kaapse kapokvoël | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | A. minutus
|
Binomiale naam | |
Anthoscopus minutus (Shaw & Nodder, 1812)
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Anthoscopus minutus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)