Brilwewer
Die brilwewer (Ploceus ocularis) is 'n algemene standvoël van woudrand, vogtige boomveld, ruigtes en tuine. Hulle kom gewoonlik in pare voor en broei alleen in 'n fyngeweefde nes met 'n lang ingangstonnel. Die voël word 15 cm groot, weeg 27 - 32 gram en is monogaam. In Engels staan die voël bekend as die Spectacled weaver.
Brilwewer | |
---|---|
Mannetjie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Wyfie in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. ocularis
|
Binomiale naam | |
Ploceus ocularis Smith, 1839
|
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Ploceus ocularis". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)