Langkuifpikkewyn
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Eudyptes chrysolophus)
Die langkuifpikkewyn (Eudyptes chrysolophus) is 'n seevoël wat redelik seldsaam is aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 68 – 75 cm groot en weeg 3.1 - 5.5 kg. Dit het 'n kenmerkende goue kuif wat oor die voorkop saamloop. In Engels staan die voël bekend as Macaroni penguin.
Langkuifpikkewyn | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | E. chrysolophus
|
Binomiale naam | |
Eudyptes chrysolophus (Brandt, 1837)
| |
Verspreiding Broeikolonies in rooi | |
Sinonieme | |
Catarractes chrysolophus Brandt, 1837[2] |
Fotogalery
wysig-
Die kenmerkende kuif.
-
Langkuifpikkewyn besig om te swem.
-
Eier van 'n langkuifpikkewyn.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Eudyptes chrysolophus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Eudyptes chrysolophus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ "Species Eudyptes chrysolophus (Brandt, 1837)". Australian Biological Resources Study: Australian Faunal Directory (in Engels). Canberra, ACT: Department of the Environment, Water, Heritage and the Arts, Commonwealth of Australia. 9 Oktober 2008. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 6 November 2012. Besoek op 25 Maart 2010.