Gekuifde pikkewyne
(Aangestuur vanaf Eudyptes)
Gekuifde pikkewyne (Eudyptes) is 'n genus van die orde van Pikkewyne. Die genus omvat agt lewende en één uitgestorwe spesies en is daarmee die grootste genus in die orde. Alle spesies van die genus word gekenmerk deur die geel kuiwe op hulle koppe.
Eudyptes | |
---|---|
Langkuifpikkewyn, Eudyptes chrysolophus | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Eudyptes Vieillot, 1816
|
Spesies | |
Eudyptes chrysocome |
Die geslag is vir die eerste keer in 1816 deur die Franse ornitoloog Louis Jean Pierre Vieillot beskryf. Die naam is afgelei vanuit Oudgrieks: eu beteken "goeie" en dyptes, "duiker".
Spesies
wysigSien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ A.J.D. Tennyson and P.R. Millener (1994). Bird extinctions and fossil bones from Mangere Island, Chatham Islands[dooie skakel], Notornis (Supplement) 41, 165–178.