Maak hoofkeuseskerm oop

Die kortvlerktinktinkie (Cisticola brachypterus) is 'n gelokaliseerde algemene standvoël in welige gras in oop boomveld en savanne. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 gram. In Engels staan die voël bekend as die short-winged cisticola.

Kortvlerktinktinkie
Cisticola brachypterus brachypterus 1870.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. brachypterus
Binomiale naam
Cisticola brachypterus
(Sharpe, 1870)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Cisticola brachypterus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.