Maak hoofkeuseskerm oop

Die witkoluil (Glaucidium perlatum) is 'n algemene standvoël en nomade in doringboomsavanne en droë boomveld. Die voël is dikwels bedags aktief. Die voël is 17–21 cm lank en 60–100 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Pearl-spotted Owlet.

Witkoluil
Witkoluil in die Etosha Nasionale Park, Namibië
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Strigiformes
Familie: Strigidae
Genus: Glaucidium
Spesie: G. perlatum
Binomiale naam
Glaucidium perlatum
(Vieillot, 1817)

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

BronWysig

Eksterne skakelsWysig