Maak hoofkeuseskerm oop

Die Blousuikerbekkie (Anthreptes longuemarei) is 'n skaars tot gelokaliseerde standvoël in miombo-boomveld. Hulle sluit dikwels by voëlgroepe aan en pare bly heeljaar saam. Die voël is 13 cm groot en weeg 10 - 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Western Violet-backed Sunbird.

Blousuikerbekkie
Anthreptes longuemarei 1831.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. longuemarei
Binomiale naam
Anthreptes longuemarei
(Lesson, 1831)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Anthreptes longuemarei". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.