Maak hoofkeuseskerm oop

Die Afrikaanse vleivalk (Circus ranivorus) - ook bekend as die Afrikaanse paddavreter - is 'n gelokaliseerde algemene standvoël wat voorkom aan die suid- en ooskus van Suid-Afrika, die kus van Mosambiek, noord Botswana en sentraal Zimbabwe. Die voël is 44 – 50 cm groot, weeg 360 - 680 g met 'n vlerkspan van 1.0 - 1.2 meter. In Engels staan die voël bekend as African marsh harrier.

Afrikaanse vleivalk
Circus ranivorus.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. ranivorus
Binomiale naam
Circus ranivorus
Daudin, 1800
Circus ranivorus distribution.png
Algemene verspreidingsgebied van die Afrikaanse vleivalk

Inhoud

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Circus ranivorus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. 

Eksterne skakelWysig