Huiskraai
Die huiskraai is standvoël uit Asië wat na Afrika uitgevoer is en oor die algemeen gelokaliseerd geraak het.
Huiskraai | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. splendens
|
Binomiale naam | |
Corvus splendens Vieillot, 1817
| |
Verspreiding van die huiskraai |
Identifikasie
wysigDit het geen wit in sy veredrag nie. Kleiner as die Swartkraai, met 'n grys agterkop, mantel en bors. Die voël het 'n gemiddelde lengte van 43 cm.
Habitat
wysigIs geheel en al van die mens afhanklik.
Verspreiding
wysigOorspronklik te vinde in Indië, Pakistan, Sri Lanka, Maldive- en Lakkadive-eilande, Suidwes Thailand, suidelike kusstreke van Iran.
Ook ingevoer na Oos-Afrika in die omgewing van Zanzibar, Port Sudan, Maputo, Inhaca-eiland, Durban en Oos-Londen. Dit word ook in Kaapstad en Rotterdam aangetref.
Geluid
wysigUiter 'n skril "kwaa, kwaa".
Ander name
wysig- Wetenskaplike naam: Corvus splendens