Gryskopspeg
Die Gryskopspeg (Dendropicos griseocephalus) is 'n algemene standvoël in digte boomveld en woud; dikwels in klein woudkolle en naby woudrande. Die voël is 17 – 19 cm groot en weeg 40 - 50 gram. In Engels staan die voël bekend as die Olive Woodpecker.
Gryskopspeg | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | M. griseocephalus
|
Binomiale naam | |
Mesopicos griseocephalus (Boddaert, 1783)
|
Verspreiding en leefgebied
wysigHierdie voëls kom in suidelike en suid-sentraal Afrika voor en het 3 subspesies:[1]
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Dendropicos griseocephalus. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Dendropicos griseocephalus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)