Gewone mossie
(Aangestuur vanaf Passer melanurus)
Die gewone mossie (Passer melanurus) is klein voëltjies met vaal en bruin vere. Dit 'n amper-endemiese algemene standvoël in grasveld, landerye en groot tuine. Sommige kom ook voor in stedelike gebiede. Hulle maak nes in 'n bos of boompie (dikwels ook 'n doringboom) of in 'n muur of dakopening. Die wyfie lê vier tot ses eiers wat omtrent twee weke neem om uit te broei. Die voël word 15 cm groot en weeg 22–36 gram. In Engels staan die voël bekend as die Cape sparrow.
Gewone mossie | |
---|---|
Mannetjie in Roodepoort, Suid-Afrika | |
Wyfie in Sossusvlei, Namibië | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | P. melanurus
|
Binomiale naam | |
Passer melanurus (Statius Müller, 1776)
| |
verspreiding | |
Sinonieme[2] | |
Loxia melanura Statius Müller, 1776 |
Fotogalery
wysig-
Twee mannetjies in die Sossusvlei, Namibië.
-
Nog 'n mannetjie.
-
Mannetjie in die Wes-Kaap, van voor af gesien.
-
Wyfies by 'n watergat in Namibië.
-
'n Mannetjie voer 'n kuiken.
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Passer melanurus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp) - ↑ Summers-Smith 1988, p. 67
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Gewone mossie.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Gewone mossie