Bruinwindswael

(Aangestuur vanaf Apus pallidus)

Die Bruinwindswael (Apus pallidus) is 'n seldsame voël en swerwer wat gewoonlik noord van die ewenaar oorwinter. Die voël is nog net twee keer in Suid-Afrika opgeteken. Die voël is 16 cm lank en 32 - 48 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Pallid Swift.

Bruinwindswael
In vlug oor Griekeland.
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
A. pallidus
Binomiale naam
Apus pallidus
Shelley, 1870

Fotogalery

wysig

Sien ook

wysig
 
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor: Apus pallidus

Verwysings

wysig
  1. BirdLife International (2012). "Apus pallidus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012. {{cite web}}: Ongeldige |ref=harv (hulp)