Apus (genus)
Apus is 'n genus van voëls in die familie van windswaels (Apodidae), wat sommige van die ouwêreldse lede van die familie omvat.
Apus | |
---|---|
Europese windswaels (Apus apus) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Apus Scopoli, 1777
|
Spesies | |
Omtrent 17, sien lys. |
Windswaels is van die vinnigste voëls ter wêreld. Hulle lyk baie soos swaels, maar is nie verwant nie. Windswaels het korter sterte en het sekelvormige vlerke. Hulle spandeer die grootste deel van hul lewens in die lug, en het kort pootjies wat hulle gebruik om aan oppervlaktes vas te klou.
Spesies
wysigDie volgende spesies ressorteer onder die genus:[1]
- Apus acuticauda
- Apus affinis - Kleinwindswael
- Apus alexandri
- Apus apus - Europese windswael
- Apus balstoni
- Apus barbatus - Swartwindswael
- Apus batesi
- Apus berliozi
- Apus bradfieldi - Muiskleurwindswael
- Apus caffer - Witkruiswindswael
- Apus horus - Horuswindswael
- Apus niansae
- Apus nipalensis
- Apus pacificus
- Apus pallidus - Bruinwindswael
- Apus sladeniae
- Apus unicolor
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Apus. |