Westelike rooipootvalk
(Aangestuur vanaf Falco vespertinus)
Die Westelike rooipootvalk (Falco vespertinus) is 'n skaars somertrekvoël en kom slegs in westelike Suider-Afrika in Namibië en wes Botswana voor. Die voël word 29 – 31 cm groot en weeg 120 - 200 gram. In Engels staan die voël bekend as Red-footed falcon.
Westelike rooipootvalk | |
---|---|
Mannetjie (regs), wyfie (links), onvolwasse (swart, agter) | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | F. vespertinus
|
Binomiale naam | |
Falco vespertinus Linnaeus, 1766
| |
Sinonieme | |
Falco vespertinus vespertinus Linnaeus, 1766 |
Fotogalery
wysig-
Volwasse mannetjie
-
Volwasse wyfie
-
Eier
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Falco vespertinus. |
Bronne
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- ↑ BirdLife International (2012). "Falco vespertinus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)