Maak hoofkeuseskerm oop

Die Brilsterretjie (Onychoprion anaethetus) - ook bekend as die brilseeswael - is 'n voël, nie-broeiend en 'n besoeker aan die kus van Mosambiek uit tropiese Indiese Oseaan-kolonies. Hulle is meestal pelagies maar slaap soms ook op land. Die voël is 30 – 32 cm lank, 110 - 170 g groot met 'n vlerkspan van 80 cm. In Engels staan die voël bekend as die Bridled tern.

Brilsterretjie
Volwassene in Australië.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Sternidae
Genus: Onychoprion
Spesie: O. anaethetus
Binomiale naam
Onychoprion anaethetus
(Scopoli, 1786)
Sinonieme

Sterna anaethetus Scopoli, 1786

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

Eksterne skakelWysig