Swartberglyster
Die swartberglyster (Pinarornis plumosus) is 'n amper-endemiese, gelokaliseerde, algemene standvoël beperk tot groot granietkoppe in boomveld. Die voël is 25 cm groot en weeg 48 – 72 gram. In Engels staan die voël bekend as die Boulder Chat.
Swartberglyster | |
---|---|
Illustrasie deur Joseph Smit, 1883 | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | Pinarornis Sharpe, 1876
|
Spesie: | P. plumosus
|
Binomiale naam | |
Pinarornis plumosus Sharpe, 1876
|
Dit is die enigste spesie in die genus Pinarornis, wat tans aan die familie van vlieëvangers (Muscicapidae) en die orde van sangvoëls (Passeriformes) behoort. Dit is dus 'n monotipiese takson. Die spesie het vroeër onder die familie van lysters (Turdidae) geval.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1
Verwysings
wysig- ↑ BirdLife International (2012). "Pinarornis plumosus". IUBN-rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.
{{cite web}}
: Ongeldige|ref=harv
(hulp)