Slangverklikker
(Aangestuur vanaf Cercotrichas coryphoeus)
Die Slangverklikker (Cercotrichas coryphaeus) is 'n standvoël wat voorkom in die Wes-Kaap, Oos-Kaap, suidelike gedeelte van die Noord-Kaap en suidoos-Namibië. In Engels staan die voël bekend as die Karoo scrub robin.
Slangverklikker | |
---|---|
In Namakwa Nasionale Park, Suid-Afrika | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | C. coryphaeus
|
Binomiale naam | |
Cercotrichas coryphaeus (Lesson, 1831)
| |
Sinonieme | |
Erythropygia coryphaeus |
Voorkoms
wysigDie voël word 14–16 cm lank en weeg 18-23 gram. Die voël is grysbruin met die wipstert wat donkerder is. Die keel is ligter.
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1