Konkoit
(Aangestuur vanaf Telophorus viridis)
Die Konkoit (Chlorophoneus viridis) is 'n algemene standvoël in dig verstrengelde ruigtes, veral in lae struikgewasse aan rande van kus- of laaglandwoud. Dit is 'n sku voël. Die voël is 19 cm groot en weeg 37 gram. In Engels staan die voël bekend as die Gorgeous bushshrike.
Konkoit | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | T. viridis
|
Trinomiale naam | |
Telophorus viridis viridis (Vieillot, 1817)
| |
Sinonieme | |
Telophorus viridis |
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde Uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7