Bruinarend
Die bruinarend (Hieraaetus wahlbergi) is 'n arend en algemene somerstandvoël. In Engels staan die voël bekend as die Wahlberg's Eagle, 'n vernoeming van die Sweedse natuurkundige Johan August Wahlberg. Die arend was voorheen geklassifiseer as Aquila wahlbergi.
Bruinarend | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | H. wahlbergi
|
Binomiale naam | |
Hieraaetus wahlbergi Sundevall, 1851
|
Identifikasie
wysigDie voël is 55 tot 60 cm lank en weeg 900 tot 1500 g. Dit het 'n vlerkspan van 1,4 m.
Sien ook
wysigBronne
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- Newman se Voëls van Suider-Afrika, Struik Nature, Gedenkuitgawe 2010, ISBN 978-1-77007-877-2