Bontkopkanarie
voëlspesie
(Aangestuur vanaf Serinus leucolaemus)
Die bontkopkanarie (Serinus alario leucolaema) is 'n endemiese, redelik algemene standvoël en plaaslike nomade op dorre vlaktes en in bergbossieveld en landerye. Hulle kom af en toe suid van hulle normale gebied voor. Die voël word 12 cm groot en weeg 11 - 13 gram. In Engels staan die voël as die Damara canary bekend.
Bontkopkanarie | |
---|---|
Mannetjie | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Passeriformes |
Familie: | Fringillidae |
Subfamilie: | Carduelinae |
Genus: | Serinus |
Spesie: | |
Subspesie: | S. a. leucolaema
|
Trinomiale naam | |
Serinus alario leucolaema (Sharpe, 1903)
|
Taksonomie
wysigDie taksonomiese status van hierdie voël is onseker. Dit is in die International Ornithologists' Union as 'n subspesie van die swartkopkanarie (Serinus alario) beskryf.[1]
Sien ook
wysigBron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-926-7
- Clement, Harris and Davis, Finches and Sparrows ISBN 0-7136-8017-2
Verwysings
wysig- ↑ Gill, Frank; Donsker, David (reds.). "Finches, euphonias". World Bird List Version 5.2. International Ornithologists' Union. Besoek op 5 Junie 2015.