Hamerkop
voëlspesie
Die Hamerkop (Scopus umbretta) is 'n mediumgrootte voël wat in Afrika suid van die Sahara) en in Wes-Arabië aangetref word. As gevolg van die hamerkop se unieke eienskappe is die spesie self ook 'n genus (Scopus) en 'n familie (Scopidae).
Hamerkop | |
---|---|
In die Krugerwildtuin | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Orde: | |
Familie: | Scopidae Bonaparte, 1849
|
Genus: | Scopus Brisson, 1760
|
Spesie: | S. umbretta
|
Binomiale naam | |
Scopus umbretta Gmelin, 1789
|
Algemene beskrywing
wysigIdentifikasie
wysigMediumgrootte voël (56 cm). Die vorm van die kop en kuif herinner aan 'n hamer en is die oorsprong van die naam vir die voël. Bruin vere bedek die hele voël.
Dieet
wysigVoedsel bestaan uit vis, paddas, knaagdiere en ander klein diertjies.
Ander name
wysigVerspreiding
wysigAfrika suid van die Sahara, Madagaskar en Suidwes-Arabië in alle vleiland-gebiede. Hierdie voëls word gewoonlik alleen of in pare aangetref.
Fotogalery
wysig-
Ververende voël naby Skukuza, Krugerwildtuin
-
In die ruie iSimangaliso-vleiland, KwaZulu-Natal
-
Op die oewer van die Malawimeer in Malawi
-
In vlug oor die Malawimeer
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) BirdLife International (2008). Scopus umbretta. 2008 IUBN Rooi Lys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2008. Verkry op 3 Februarie 2009. Databasisinskrywing gee 'n kort motivering hoekom hierdie spesie nie bedreig is nie.
Eksterne skakels
wysig- Wikimedia Commons het meer media in die kategorie Hamerkop.
- Wikispecies het meer inligting verwant aan Hamerkop