Grootwulp
Die Grootwulp (Numenius arquata) is 'n voël wat in die Noordelike Halfrond broei en na die Suidelike Halfrond migreer. Die voël het 'n vlerkspan van 90 cm en word hoofsaaklik by Langebaan-strandmeer gevind. In Engels staan die voël bekend as die Eurasion curlew.
Grootwulp | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | Eukaryota |
Koninkryk: | Animalia |
Filum: | Chordata |
Klas: | Aves |
Orde: | Charadriiformes |
Familie: | Scolopacidae |
Genus: | Numenius |
Spesie: | N. arquata
|
Binomiale naam | |
Numenius arquata (Linnaeus, 1758)
| |
Verspreidings-kaart |
Galery
wysig-
Mannetjie in vlug. Let op die gepunte stert deur sy voete gevorm.
-
Nes met eiers.
-
In Reculver, Kent, Engeland.
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Numenius arquata. |
Bron
wysig- Sasol Voëls van Suider-Afrika. Struik Nature. Vierde uitgawe 2011. ISBN 978-1-77007-928-1